• HELP
Bravana Logo
  • Teken aan/Registreer
    • OneAgri Profiel
      •  
      •  
      •  
      Verander Wagwoord Teken Uit

  • Tuis
  • Oor OneAgri
  • Hulp
  • Toepassings
  • English
ENGLISH

SELFHELP + GEREELDE VRAE

Wenke wat jou met jou OneAgri rekening sal help en antwoorde op vrae wat gereeld voorkom.

WAGWOORD VERGEET

Teken in met jou selfoonnommer en kliek op die volgende skerm, die wagwoord vergeet opsie. Kies dan waarheen die verifikasie kode gestuur moet word en sleutel dit op die stelsel in.


VERANDER JOU E-POSADRES

Teken in en kliek op die potlood skakel. Verander jou e-posadres en stoor die verandering.


EK HET MY REKENING GEBLOK

Kontak asseblief die OneAgri Hulplyn by
018 464 7209 om jou rekening te herstel.




WYSIG MY SUBSKRIPSIES

Teken in op jou OneAgri profiel en kies subskripsies.


WYSIG BESONDERHEDE

Teken in op jou OneAgri profiel en kliek op die potlood. Wysig jou besonderhede na wense en stoor dit.


BUIGBAARHEID

Jy kan van enige toestel af in teken op OneAgri.


Top 5 Vrae

1 Wat is OneAgri?

OneAgri is ‘n registrasieproses waar elke klant/gebruiker een identiteit/profiel kry waarmee hul op verskeie platforms in die Senwes Groep kan aanteken.

2 Watter platforms word deur OneAgri gedryf?

Tans gebruik AgriRewards, Hinterland en Nasie in Gesprek reeds hierdie gerieflike funksionaliteit.

3 Wat gebeur nou met my Hinterland OneID PIN?

In 2015 het Hinterland ‘n PIN-registrasie inwerking gestel wat klante bemagtig het om rekeningaankope en rekeningbetalings met ‘n PIN-kode by enige Hinterlandtak te doen. Hierdie PIN is gekoppel aan ‘n OneID wat klante oor verskeie platforms in die Senwes Groep kan gebruik. OneID se naam verander dus en sal voortaan as OneAgri bekendstaan. Klante/gebruikers sal ook in die toekoms dieselfde PIN-kode, wat hul tans tydens aankope by Hinterland gebruik, op enige van die ander platforms wat gedryf word deur OneAgri kan gebruik.

4 Watter platforms sal in die toekoms deur OneAgri gedryf?

TradeVantage en MySenwes sal in die nabye toekoms ook deur OneAgri gedryf word, wat beteken dat dieselfde aantekenbesonderhede dan ook op die platforms gebruik kan word.

5 Voordele van OneAgri?

  • Een identiteit oor verskeie agri-platforms
  • Eenkeer aanteken vir verskeie platforms
  • Verskillende magtigingsmetodes
  • Gebruikers- en selfoonvriendelik

 

OneAgri
Bravana logo

Proactively aggregate B2B initiatives before extensive channels. Monotonectally extend interactive methods of empowerment through excellent applications.

No need to wait, send us a quote


1234 North Main Street New York, NY 22222

(1800) 765 - 4321

email@yourdomain.com

LATEST NEWS

  • Dynamically Pontificate Highly Efficient Vortals
    Oct 12, 2015
  • Globally pontificate cross-platform resources without turnkey e-commerce
    Oct 11, 2015
  • Credibly administrate one-to-one e-tailers for diverse value.
    Oct 10, 2015

GET CONNECTED

NEWSLETTER

Get the latest update from us by subscribing to our newsletter.

Bravana logo
  • Tuis
  • Terme en voorwaardes
  • Hulp